Ons Dienste


Impaq-onderrig
Onderrig vir tuisskoolleerders wat die Impaq-kurrikulum volg. Vir meer inligting oor die Impaq-kurrikulum gaan asseblief na www.impaq.co.za
​
​
​
- Gr 1 tot Gr 12
- Afrikaans of Engels
- Maandag tot Vrydag
- 08:00 tot 13:00
​
GED
Algemene Onderwysontwikkelingstoets (GED) is die Amerikaanse alternatief vir die A-vlaktoets. In Suid-Afrika is dit graad 12-ekwivalent. Enige student 16 jaar en ouer word toegelaat om die GED-toets te skryf en die internasionale diploma te ontvang. Vir meer inligting gaan asseblief nawww.ged.com
​
- 16 jaar en ouer
- Maandag tot Vrydag
- 08:00 tot 13:00


Remediërende
Remediërende onderrig vir tuisskoolleerders wat die Saving Grace Education Group (SGEG) se remediërende KABV-kurrikulum voltooi. Vir meer inligting oor die SGEG-kurrikulum gaan asseblief na savinggraceeducation.co.za
​
​
- Gr 1 tot Gr 9
- Afrikaans of Engels
- Maandag tot Vrydag
- 08:00 tot 13:00
​
Ekstra lesse
Ervare tutors is persoonlik of aanlyn beskikbaar om skoliere te onderrig in die vak van keuse.
Hierdie sessies kan vir individuele studente of as 'n studiegroep gereël word.
​
​
​
- Gr 1 tot Gr 12
- Afrikaans of Engels
- Maandag tot Vrydag
- 13:00 tot 16:00